You are viewing a single comment's thread from:

RE: Calling all educators! Steemiteducation- Great educational content - Day 15

Thanks for all the interesting tips on classroom management. Here is a mathematics test for Grdae 3's (7/8 year olds)
https://steemit.com/steemiteducation/@tanyaschutte/mathematics-test-grade-3

Sort:  

Hi Tanya ek wou jou boodskap los in steemit chat maar ek kry jou nie daar nie. Jy kan aanhou met die werkskaarte. Dis nogal oulik dat jy dit in Afrikaans doen saam met die Engels. Ek sal alles resteem vir @steemiteducation. Dankie vir jou bydrae. Vertel jou vriende van dit sodat hulle ook kan begin skryf. Dit is wonderlik om 'n tweede inkomste te hê!

Hi. Baie dankie. Ek is nou daar, was nie oorspronklik daar nie. Baie dankie. Het 'n groot kans gevat om dit te post en is dankbaar ek het.

Bring al jou vriende in ons kan een groot netwerk bou hier wat almal kan help met ekstra geld asook om die onderwys bietjie te bevorder.

Gaan bietjie vra en kyk wie belangstel.

Coin Marketplace

STEEM 0.17
TRX 0.15
JST 0.028
BTC 61137.27
ETH 2383.64
USDT 1.00
SBD 2.52