You are viewing a single comment's thread from:
RE: Brown House Snake rescued near Bellville (2017-02-01)
Mooi Willem..so paar jaar gelede 'n pofadder uit ons strandhuis moes verwyder, mooi, jonk in donkerkleurig, maar het maar liefs 'n vangstok en 'n emmer gebruik daarvoor!
Ja dis beste so! Eerste keuse is altyd om 'n slangvanger te bel, maar as een nie beskikbaar is nie, is 'n lang stok of besem en 'n drom of emmer ok werkbaar!