You are viewing a single comment's thread from:

RE: @rynow Health update:

in #life5 years ago

Ek was geskok laas keer om te lees van die kanker. Was vandag bly om op die post af te kom en te hoor dat die God besig is om jou te genees al is dit via die chemo roete. Stuur my 'n whatsapp as jy wil 061-979-5250. Die Here het my 'n tyd terug iets gewys rondom genesing wat ek graag met jou sal wil deel. Jesus Liefde

Sort:  

Baie dankie, ek is seker God is besig om my te genees, van die dag af wat die kanker op getel is.

Coin Marketplace

STEEM 0.20
TRX 0.14
JST 0.030
BTC 66683.89
ETH 3311.03
USDT 1.00
SBD 2.70