You are viewing a single comment's thread from:
RE: Out Of The Box - Menopause Rhapsody
Haha! Toemaar jy is nie die enigste een wat nie kon ophou lag nie.
Dankie! Dis so lekker om 'n dag so te begin.
Hierdie is 'n egte Suid Afrikaner. Ons noem hulle Kleurlinge of Bruin Mense en Afrikaans is hulle taal. Wonderlike mense, ryk aan verbeelding en vol grappe.
Het is zo schattig en cheerful oh, man, oh man. Een lekkere dag maar weer met een volle schaterlach. Waar zouden we zijn zonder zelfspot x humor x creativiteit
😁 ik hou van die mensen.
Dag lieve vriendin, ik zal aan je denken als er wat te lachen valt.
❤️🍀
Jy is reg, die mensdom is te suur.
Ons lag te man. As ons miskien meer lag sal die wereld 'n beter plek wees.
Vriendelike groete en 'n heerlike week vir jou.
(づ๑•ᴗ•๑)づꕤ